Milla Jovovich

Milla Jovovich
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Milica Bogdanovna Jovovich
Geboorte 17 Desember 1975 (1975-12-17)
Kiev, Oekraïne, Sowjetunie
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en komponis
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Milla Jovovich (gebore 17 Desember 1975) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Fifth Element (1997), Resident Evil (2002), The Fourth Kind (2009), en Resident Evil: Afterlife (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy